Welcome Guest Login or Signup
DIE BYBEL | BOOKMARK
|
nutrimalaika  

Klanksnitte van Charl se MASKERMENSE CD Kliek op fotos om te luister   Bestel hier

Die Brug Those tears Maskermense Jesus klop Follow the Son Skuil by My


Remember Me Sign Up | Lost Your Password

Dear Visitor

 “We must convince the world of Jesus Christ, and only if really necessary - use words!” This was the famous words of renowned Church Father (St Francis of Assissi). Sometimes it is also true of so many of us that our deeds speak louder than our words. Thats why many people revert to the untouchable high ground of, “Do like I said don’t do like I do!”

At Miracle Matters we want to help and empower people to “get real”. To get in touch with who they really are, their true and wonderful self. Jesus summed up the law by saying we must love God and our Neighbour as ourselves. Very few of us can honestly say that we are truly at peace with ourselves. Only by understanding and accepting who we are and how we became what we are, can we start becoming what God intended us to be.

Join us today - its Free and Fun and Fulfilling

Liewe Besoeker

Jesus het gesê; “Laat julle lig so voor die wêreld skyn dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik” 

Voordat die wêreld nie kan sien dat ons God beter kan doen as hulle gode nie, gaan hulle nie belangstel in ons God nie.

Wanneer God doen, staan die wêreld met verbystering en toekyk. Hiervoor gebruik hy mensies wat klein genoeg kan word dat Hy groot genoeg kan word. Op Miracle Matters wil ons vertrou dat die krake in die erdekruike net groter sal word sodat die Skat binne sigbaar sal word en God al die eer sal kry!

Sluit Aan vandag - dit is Gratis en Pret en Vervullend

God wants ...

spiritual fruit   NOT   religious nuts !



 NEW BLOGS [-]


NUUTSTE FOTOS



ROBBIE van Allen Joss Ford · this listing has images attached
HIERDIE IS 'N MOET LEES!!
Category: BOOKS / BOEKE » REVIEWS / RESENSIES
Posted: 11/19/2008 by Charl_Botha



RANDOM POLLS [-]



Die Ideale Geskenk vir Alle Seisoene

Hierdie Feesseisoen is 'n geleentheid om jou lewenstas 'n bietjie neer te sit, oop te maak, aan die voete van Vader uit te pak en saam met Hom te besin oor jou lewe, energietekorte (liggaamlik, sielkundig en geestelik) te identifiseer en die nodige veranderings te beplan.

Die Perfekte Hulp - Tuis in jou Huis

In Deel 1 kyk ons met nuwe oe na die God wat alles so wonderlik gemaak het.

Ons kyk na wanbalanse in ons menswees en die gevolge daarvan op ons.

Van kleintyd af word ons lewe gerig deur die kleuter-mentaliteit van, - ek kan self -

Ons verwonder ons oor Sy vergifnis en sluit die deel en die reeks af met lekker padlangs praktiese raad.

Waag om te Word en Bestel jou DVD Reeks hier en nou!

Ja - Jy mag Jouself en jou Naaste maar hierdie Feestyd heerlik Bederf


*** Charl Botha se Miracle Matters ***
Powered by phpFoX Version 1.6.20